Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
gierplank s.nw. | gierplanke | (ou soort bonkige) branderplank: › Die dorpsbase van Jeffreysbaai was Maart, 50 jaar gelede, so vies vir die “hippies” wat met hul lang hare, dagga-asems en lieflike lywe op “gierplanke” die baai se wonderlike branders gery het dat hulle, luidens berigte in die plaaslike koerant, “ ’n veldtog begin het om elke vorm van akkommodasie vir hulle te weier” (Melwyn Minnaar, Vrye Weekblad, 12 Maart 2021). › Sedert “surfboards" van daardie bonkige gierplanke na vietse branderplanke gemuteer het, en haarlokke of te not nie meer ter sake is nie, het branderry en die uitbundiger gemeenskap in die wynbedryf noue bande gesmee (Melwyn Minnaar, Vrye Weekblad, 12 Maart 2021).
gevaar
gevaarloon
gevoetesleep
gewatsegoeters
gewingerd
gewoer-woer
gewolt
gezoei
gezonk
ghaazie
ghai
ghellie
ghielap
ghoemahare
ghoentoem
ghoes
ghoesl
ghonnaghoet
ghost
ghries
ghwa
ghwaai
gielaaf
gierplank
gierslaaf
gigu
gin
gin-en-tonic
GIS
giya
GKI
glamp
glampeer
glansgans
glanskamp
glanskampeer
glanskampering
glim-
gloeigroen
glottisslag
gochujang
goedkooprig
Goema
-gogga
goggahotel
gogo
gomlekker