Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
rooilys s.nw. [verkorting van rooidatalys] [geen meervoud] die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) se lys van dier- en plantspesies wat bedreig word: › Die Aloidendron dichotomum is een van drie kokerboomspesies wat die eerste keer as bedreig op die IUN se rooilys verskyn (Anena Burger, Netwerk24, 30 Julie 2022). › 42% van alle kraakbeenvisse (haaie, pylsterte, diepseevisse) wat in die see om Suid-Afrika voorkom, is op die rooilys van bedreigde spesies, daarom is dit noodsaaklik dat minstens 10% van Suid-Afrika se kuslyn tot mariene bewaarde gebiede verklaar word (Elise Tempelhoff, Netwerk24, 30 Junie 2022).
◌ ENGELS: red list (of threatened species) | IUCN red list | red data book
KYK OOK: IUBN
robotgrassyner
robotika
robotmop
robotstofsuier
robynsjokolade
roestuin
roeteerder
rof
rok
ROK
Rom
Roma 1
Roma 2
Romani
romanse
romantasie
Roma-tamatie
rommelkompakteerder
rona
rondgraai
roofwerf
rooi
rooiligterapie
rooilys
Rooimier
rook
rop
RPE
R-syfer
RTIA
RTMC
rugsakstap
ruk
rumatikulant
rusbank-
rusbankfilosoof
rusbankuitgewer
rypmaan
rysgat
S&M
SA’ner
saadsekerheid
saamwoonskema
Sabela
SABMR
saboera
Sabric