Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
pikkel ww. | het gepikkel | pikkelbal speel: › My lewenslange vrees om pieperig, petieterig of potsierlik te wees was nie eens genoeg om my aan die oefen te kry nie. Maar toe ontdek ek pickleball [...] Dis terloops ’n simpel naam van duistere oorsprong. Die storie dat die uitvinders se hond, Pickle, met die bal weggehardloop het, is blykbaar nie waar nie. Hier aan huis noem ons dit pikkelbal, en dis my beskeie voorstel vir ’n Afrikaanse naam vir die sport. “Tjeers, ek gaan nou pikkel” (Zirk van den Berg, Vrye Weekblad, 27 Januarie 2023).
◌ ENGELS: play pickelball
perigeummaan
perioperatief
permakrisis
pers
persentasiepunt
persoon
persoonlikheid
pesketariër
pesketarisme
pestemal
peuterbord
phishing
phola
picklebal
pieksel
piemp
pieng
pienggereg
pienk
pienke
pienkoog
pienkvoet
piepie
pikkel
pikkelbal
pikosatelliet
PIMS
PIMS-TS
piñata
piñatakoek
Pinyinsisteem
pirocumulonimbus
pirocumulus
pirokonveksie
pis
pissie
pitaja
pizzapastei
PK
PKR
plafon
plak
plakker
-plakker
plantgebaseer
plantproteïen
plastiekboekanier