Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
satellietjagter s.nw. | satellietjagters |
1 (militêr) ruimtevaartuig wat met wapens toegerus is om satelliete van ’n vyand te kan beskadig of vernietig.
◌ SINONIEM(E): antisatellietwapen | teensatellietwapen
2 (figuurlik) iemand wat, as stokperdjie of vir ontspanning, die naghemel bestudeer met die doel om satelliete waar te neem: › Word ’n satellietjagter! (Willie Koorts, Weg, 17 Februarie 2020). › Jy (kan) natuurlik ook satelliete soek en kyk hoeveel jy per aand sien beweeg. Lees ons artikel oor hoe jy ’n satellietjagter kan word (Weg, 1 April 2020).
sakeredding
sakoproep
salaah
samesweringsingesteldheid
samesweringsmentaliteit
samesweringsteorie
SAMNR
SAMRK
Sanatana Dharma
Sanbi
SANBS
Sancu
Sanral
Sapoa
SAPV
Sarao
SARB
sardyntrein
Sareo
SARS
SARS-CoV-2
Sassa
satanspaniek
satellietjagter
Sawamba
SAWD
sawwelyf
SBA
SBL
SBO
scaly
schnarf
scoby
seehommeltuig
seemeeu
seismologie
seks
seksasie
sekspo
seksskrywery
seksterapeut
seksterapie
seksueel
sekuriteitslandgoed
seleb
selfbesering
selfbestuurmotor