Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
SBO afk. | SBO’s | staatsbeheerde onderneming: › Ondanks [’n] legio probleme het staatsbeheerde ondernemings (SBO’s) ’n kernbelangrike rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie. Maar funksionerende SBO’s wat nie konstant vir reddingsboeie van die belastingbetaler bedel nie en die ontwikkeling van die landsekonomie ondermyn (Hugo Pienaar, Vrye Weekblad, 24 Julie 2020).
◌ ENGELS: state-controlled enterprise | state-owned enterprise | SOE
SAMNR
SAMRK
Sanatana Dharma
Sanbi
SANBS
Sancu
Sanral
Sapoa
SAPV
Sarao
SARB
sardyntrein
Sareo
SARS
SARS-CoV-2
Sassa
satanspaniek
satellietjagter
Sawamba
SAWD
sawwelyf
SBA
SBL
SBO
scaly
schnarf
scoby
seehommeltuig
seemeeu
seismologie
seks
seksasie
sekspo
seksskrywery
seksterapeut
seksterapie
seksueel
sekuriteitslandgoed
seleb
selfbesering
selfbestuurmotor
selfdegeslag=
selfdegeslagverhouding
selfdood
selfiebestemming
self-isolasie
self-isolering