Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
katemba s.nw.
1 [geen meervoud] rooiwyn-en-Coke: › Onthoubraaier Karen en haar spanmaat, Gert, het ’n slukkie katemba, ’n vermenging van Coke en rooiwyn, afgesluk en dit tot Namibiese nagmaal herdoop (Netwerk24, 1 September 2023).
2 › ’n katemba | katembas | ’n glas rooiwyn-en-Coke: › In Suider-Afrika en veral in Namibië is daar ’n vreemde, maar algemene gewoonte om rooiwyn en Coke te meng en te drink. Jy noem dit ’n katemba (Lientjie Mentz, Bloemnuus, 15 September 2022).
samestelling(s):
katembadrinkery
kannabinoïed
kannabis
kannibaliseer
kannie
kanonvoet
kans
kanselleer
kanselleerkultuur
kantie
kapana
kapittel
kaplet
kappie
kappiebaadjie
kappietop
karamonk
Karen
Karoleaans
Karoo-oester
kat
katalogusbruid
katalogushuwelik
katel
katemba
kathak
kathakkie
katisfaksie
katjie
katjiebotter
katjieng
katkop
katoeter
katot
katsnorbaard
kattrovert
katvis
katvissing
KBD
kebab
keboedel
keboel
keffertjie
kegelklits
kegelklitser
kennisekonomie
kerkbasaarpoeding
kerkhofbaan